George...In die hartjie van die tuinroete, halfpad tussen George en Wildernis aan die lieflike Kaapse Suidkus |
|
Besprekings:Victoria Bay Lodge |
|
|---|---|---|---|
|
Geniet gemaklike woongeriewe teen redelike pryse by Victoria
Bay Lodge. Die chalets is groot en lugtig met volop ingeboude kaste, modern en netjies gemeubileer. Komberse en linneware word voorsien. Baba-bedjies met beddegoed is op versoek beskikbaar.
|
||
| Die 4-bed chalets het een slaapkamer en twee beddens in die woonkamer. Al die chalets het kleur televisies. Die 6/8-bed chalets het twee aparte slaapkamers en 'n slaap-woonkamer. Al die badkamers is toegerus met 'n bad sowel as 'n stort. (Handdoeke word nie voorsien nie.) |
(Die 4-bed chalet)
|
||
![]() (Die 6/8-bed chalet) |
|||
|
|||
| Victoriabaai is van die populêrste strande in
die omgewing, dit bied veilige Ritte langs die kuspaaie vertoon die natuurlike skoonheid van die berge
en woude, die kuslyn met sy wit strande, en die wilde blomme prag. Met
reg genoem, |
![]() Victoria Baai Strand (Ongeveer 2 km vanaf die oord) |
||
(SIEN HOE SENTRAAL GELEE) |
SPESIALE VOORWAARDES
|
||
Daaglikse tariewe 2009 |
||
|---|---|---|
| (BTW ingesluit) Kinders onder 12 jaar Halfprys |
||
| Hoë seisoen | Seisoen | Lae seisoen |
14 Desember - 3 Jan |
Res van Des/Jan en Mar/Apr skoolvakansie |
Res van die jaar |
4 Bed: R1115 |
4 Bed: R870 |
R410 vir 2 persone + R110 / R55 per addisionele persoon |
| Victoria Bay Lodge verblyf navrae | ||